Algemene Bestuurder
Closing Date : 2015-06-30
Closed : Yes
Description:
Ons kliënt, n luukse B&B in Swellendam, beskik tans oor die bogenoemde betrekking vir n eerlike, spontane, self-gedrewe, gemotiveerde persoon wat ten volle tweetalig is, goeie menseverhoudinge kan handhaaf, interaktief met gaste kan kommunikeerder, organisatories, onder druk en baie noukeuring kan werk. Ondervinding in ’n soorgelyke betrekking met uitstekende bustuurs- en rekenaarvaardighede is vereiste vir die pos.
Die suksesvolle aansoeker sal verantwoordelik wees vir die totale dag-tot-dag bestuursfunksie wat die volgende insluit: * begrotingsbestuur * nakoming en implementering van statutêre regulasies en gesondheids-/veiligheidsmaatreëls * koördineer van funksies/konferensies * skakeling met kliënte * bemarking van die besigheid * personeelbestuur * alle ander ad hoc take verwant tot die pos.
In ruil vir u bydrae bied ons kliënt ‘n mededingende vergoedingspakket aan.
Indien geen terugvoer binne twee weke na die sluitingsdatum ontvang is nie, kan aanvaar word dat die aansoek onsuksesvol was.
×Please sign-in or register before you can apply for this job...