Instandhouding Tegnikus (Wynkelder)
Closing Date : 2016-03-22
Closed : Yes
Description:
INSTANDHOUDINGSTEGNIKUS
(Wynkelder)
Ons klient, geleë in die Olifantsrivier Wynstreek, beskik oor diebogenoemde vakature Die suksesvolle kandidaat is ’n dinamiese persoon met inisiatief wat volle verantwoordelikheid vir die instandhoudingsfunksie kan neem. ’n Toepaslike kwalifikasie, vorige ondervinding, ’n meganiese/elektriese aanleg asook kennis van kelder- en botteleringsmasjinerie, is vereistes vir die pos. Eie vervoer en rekenaarvaardigheid is ’n verdere vereiste en ‘n kode 10 bestuurderslisensie sal in die aansoeker se guns tel.
Die pligte behels onder andere die instandhouding van alle kelder-/ botteleringstoerusting en -masjinerie en sluit die volgende in: • oordoen van pompe en ratkaste • sweiswerk • elektriese instandhouding • alle PVC-pypwerk/vlekvryestaalpypwerk • elementêre algemene bouwerk • versekering dat daar aan veiligheidsregulasies voldoen word • personeelbestuur • alle ander ad hoc instandhoudings- en administratiewe funksies verwant aan die pos.
In ruil vir u bydrae bied ons kliente ’n mededingende vergoedingspakket aan.
Diensaanvaarding: So spoedig moontlik
Indien u geen terugvoering binne 2 weke na die sluitingsdatum vir aansoeke ontvang
×Please sign-in or register before you can apply for this job...