Job Details

Speelgoedbiblioteek Assistent

Closing Date : 2016-02-19
Closed : Yes
Description:
Ons kliënt, ‘n welsynsorganisasie in die Paarl, beskik tans oor die volgende vakature: SPEELGOEDBIBLIOTEEK ASSISTENT Vroeë Kind Ontwikkeling Hierdie is ’n uitdagende posisie vir ’n entoesiastiese persoon wat eie inisiatief kan gebruik en wat onafhanklik kan werk. Goeie kommunikasie vaardighede in Afrikaans en Engels en ’n passie vir die opvoeding van voorskoolse kinders en ondervinding in die veld van vroeë kind ontwikkeling sal in die aansoeker se guns tel. ’n Minimum van NQF Vlak 4 word vereis – NQF Vlak 5 en creche ervaring is ’n sterk aanbeveling. Die aansoeker sal verantwoordelik wees om creche personeel te help om kurrikulums prakties te implementeer vir voorraadkontrole, instandhouding van databasis, aanbied van werkswinkels en alle ander pligte verwant aan die pos. Diensaanvaarding: So spoedig as moontlik NS: Indien u geen terugvoering binne 2 weke na die sluitingsdatum vir aansoeke ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol

×Please sign-in or register before you can apply for this job...