Job Details

Vurkhyser Drywer/Stoor

Closing Date : 2016-02-18
Closed : Yes
Description:
NexusAG,met sy aanleg in die Paarl, is een van die voorste verspreiders van omvattende oesbeskermingsdiente aan hul kliënte in Suidelike Afrika en beskik tans oor die volgende vakature: VURKHYSER DRYWER/STOORMAN NexusAG beskik tans oor die bogenoemde betrekking vir ’n betroubare tweetalige persoon met goeie kommunikasie vaardighede, 1-3 jaar toepaslike ondervinding in ’n soortgelyke betrekking asook ’n geldige vurkhyserlisensie. Die suksesvolle kandidaat se verantwoordelikhede sluit in * doeltreffende hantering van inkomende en uitgaande voorraad * bestuur van vurkhyser * voorraadtellings * algemene stoor huishouding en veiligheid * direkte en gereelde skakeling met rolspelers, insluitend drywers, kliënte, agente en verskaffers. Diensaanvaarding: So spoedig moontlik. NS: Indien u geen terugvoering binne 2 weke na die sluitingsdatum vir aansoeke ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.

×Please sign-in or register before you can apply for this job...