Administratiewe Assistent
Closing Date : 2016-02-09
Closed : Yes
Description:
Sonlia Pakhuis, ’n vrugtepakhuis buite Wellington, beskik tans oor die volgende uitdagende geleentheid.
Administratiewe Assistent
Die ideale kandidaat is ’n selfversekerde, toegewyde persoon met ’n natuurlike syferaanleg wat organisatories, onder druk en baie noukeurig kan werk. Deeglike administratiewe vaardighede, sal in u guns tel, terwyl rekenaarvaardigheid in die hele MS Office pakket ’n voorvereiste is.
U pligte behels ondermeer ontvangs, skakelbord, vaslegging van data, liasering, bestellings en ander algemene administratiewe take soos verwag uit die aard van die posisie.
Die salaris is mededingend in ooreenstemming met ondervinding.
Diensaanvaarding: So spoedig as moontlik
NS: Indien u geen terugvoering binne 2 weke na die sluitingsdatum vir aansoeke ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol
×Please sign-in or register before you can apply for this job...