Job Details

Micro Analyst

Closing Date : 2016-01-15
Closed : Yes
Description:
Mikro -analis Namaqua Wines, in Vredendal geleë, benodig tans die dienste van ’n bekwame, dinamiese en selfgemotiveerde persoon met die vermoë om akkuraat en onder druk te werk. ’n Tersiêre kwalifikasie in Mikrobiologie is ‘n vereistes vir hierdie pos. Ondervinding van laboratorium werk in die wynbedryf sal in die kandidaat se guns tel. Die suksesvolle aansoeker se pligte sal onder andere behels mikrobiologiese ontlededings, roetine-laboratoriumontledings en kwaliteitkontrole van die wynbereidingsproses. In ruil vir u bydrae bied Namaqua Wines ’n mededingende vergoedingspakket aan. Diensaanvaarding: So spoedig moontlik. NS: Indien u geen terugvoering binne 2 weke na die sluitingsdatum vir aansoeke ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.

×Please sign-in or register before you can apply for this job...