Job Details

Logistieke Beampte

Closing Date : 2015-12-07
Closed : Yes
Description:
Namaqua Wines Wynkelder, geleë in Vredendal, benodig tans die dienste van ’n bekwame, dinamiese en selfgemotiveerde persoon met die vermoë om akkuraat en onder druk te werk. Enige kwalifikasie verwerf of kwalifikasie verwerf deur The Wine Academy, ondervinding van die wynbedryf, kennis van doeane- & aksyns, rekenaarvaardigheid (MS Office/ Ezy Wine) sal in die aansoeker se guns tel terwyl ’n geldige bestuurslisensie ‘n vereiste vir die pos sal wees Die aansoeker se pligte behels o.a. * hantering van uitvoerdokumentasie * voorraadbeheer van die daaglikse wynvoorraad * koördinering van alle stoor aktiwiteite * kommunikasie met kliënte * alle administratiewe take verwant aan die pos. In ruil vir jou bydrae bied Namaqua Wines ’n mededingende vergoedingspakket aan. Diensaanvaarding: So spoeding as moontlik NS: Indien u geen terugvoering binne 2 weke na die sluitingsdatum vir aansoeke ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was

×Please sign-in or register before you can apply for this job...