Job Details

Wynmaker (Rooiwyn)

Closing Date : 2015-11-20
Closed : Yes
Description:
Koelenhof Wynkelder in die Stellenbosch Wynstreek beskik tans oor ’n opwindende loopbaangeleentheid vir ’n goeie kommunikeerder met ’n naskoolse kwalifikasie in Wingerdbou en Wynkunde asook minstens 5 jaar toepaslike ondervinding van die totale wynmaakproses. Rekenaarvaardigheid en kennis van kwaliteitskontrolestelsels (veral IPW) is verdere vereistes vir die pos. Die Wynmaker is verantwoordelik vir • die koördinering van parsaktiwiteite • die totale wynmaakproses • versnyding en stabilisering van wyn • skakeling met wynaankopers • bestuur van kwaliteitskontrolestelsels (IPW) • wingerdboupraktyke • voorraadbeheer en produksie-administrasie • opstel en toepassing van kelderbegrotings • hulp met bemarkingsaktiwiteite en aanbied van wynproeë • beheer en toesig oor kelderpersoneel sowel as ander take wat normaalweg met die pos verband hou. In ruil vir u dienste bied ons kliënt ’n mededingende vergoedingspakket.

×Please sign-in or register before you can apply for this job...